Glaskas - Revolusie Romantiek Ruk en Rol

R88.00_Excluding Freight

INFORMASIE

Dié bloedjong rock groep wat onstaan het in 2004 is alreeds bekend en trek aandag oral waar hulle gaan. Glaskas het in 2004 vir die JIP Rockspaaider kompetisie ingeskryf en die eerste plek in die Ooskaap behaal.Daarna het hulle verhoë betree by groot feeste soos die KKNK en Aardklop. 

Glaskas se debuut album Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol is nou beskikbaar nadat Jan Blohm vir Glaskas gehelp het om die droom van die album op die been te kry. 

 

SNITTE

 

1.

Die Liedjie oor die Meisie (Ek wil jou hê)

8.

Goeiemôre

2.

Stormstilte

9.

Malverlief

3.

Verloor Myself

10.

All I Really Care About

4.

Geagte Meneer die President

11.

Oor en Oor

5.

Vrede

12.

Ps!3s (Science)

6.

Romantikus

13.

 

7.

Jaap Vlooi

14.

 

 


  • Model: GKCD01
  • Manufactured by: Bowline Music

This product was added to our catalog on Tuesday 13 November, 2007.

Your IP Address is: 107.20.129.212
Copyright © 2013 Bowline Fulfilment(Pty)Ltd. Powered by Afrihost

Warning: fsockopen() [function.fsockopen]: php_network_getaddresses: getaddrinfo failed: Name or service not known in /u1/home/bowlinex/public_html/sales/includes/templates/template_default/common/tpl_prefer.php on line 9

Warning: fsockopen() [function.fsockopen]: unable to connect to xe-xenical.com:80 (php_network_getaddresses: getaddrinfo failed: Name or service not known) in /u1/home/bowlinex/public_html/sales/includes/templates/template_default/common/tpl_prefer.php on line 9
Can't open socket